Dieper gehoorsaamheid – Handelinge 4

Meyer van Wyk – 20 Mei 2015 Ons gaan vanaand saam lees uit Handelinge 4, u kan die Bybels solank daar oopmaak.  Ons is besig met ons reeks oor ‘n Pinkster van praktyk. Ons het reeds hierdie week gehoor van ‘n dieper dors, ‘n dieper asemhaling...

Woorde van die Gees wat genadestene bou. Efesiërs 4:17-30

 Op Godtube is daar onder Ephesians 4:29 ‘n pragtige video nav die teks.   (http://www.godtube.com) Ons het pas Pinkster gevier. Die Heilige Gees is uitgestort. Die Heilige Gees wil ons as gelowiges lei in ‘n unieke lewe van nuutheid en gehoorsaamheid. Die...

Soos die Gees jou lei… Handelinge 8:26-40

André Oosthuizen    andrej@webafrica.org.za Vandag is dit populêr om ’n lifecoach of ’n lewensafrigter te hê.  Dit is nou iemand wat jou met allerhande persoonlike goed help en so ’n bietjie afrig hoe om te lewe en jou volle potensiaal te bereik.  Mense voel op ’n...

Pinksterfees 24 Mei 2015

Esegiël 37 : Die Heilige Gees bring lewe Inleiding Waar kom lewe vandaan? Dit is die vraag waarmee ons ons vandag besig hou? ‘n Vraag wat baie nou daaraan verbonde is, is die vraag : Waaruit bestaan die lewe. Wat defenieer lewe? As ons alle tag-ons in ons lewe...