“Baie meer as ’n koffie-kuier…” – Joh 1:35-42

           TEMA:   “Baie meer as ’n koffie-kuier…” Om iemand te nooi vir ’n lekker koppie koffie by Mugg & Bean is baie besonders. Hulle het so ’n papier piering-“coaster” wat sê:  “Koffie maak alles reg.” Dit is baie na aan die waarheid. Maar tog is so ’n...

Wie is jy? Johannes 1:19-28

Die bekende skilder Matthias Grunewald het in 1515 ‘n aangrypende kruistoneel geskilder op die altaar in die kloosterhospitaal in Isenheim.  Hande speel ‘n prominente rol in die skildery. Daar is byvoorbeeld die uitgestrekte, biddende hande van Maria Magdalena en die...

Noag se wingerd-liefde Genesis 9:20-29

Ons sê in Afrikaans, hy het nou deur die wingerd geloop.  Of hy het wingerdgriep!  Miskien meer bekend is; die elmboog gelig of te diep in die bottel gekyk of ’n oulike een, tiermelk gedrink.  Dit is nou daardie melk wat manne drink in lang glase met baie ys en dan...

Ontdek die reënboog! Genesis 9:1-19

Oom Pieter Viljoen het vir my in die week ’n artikeltjie gestuur wat hy oor die reënboog geskryf het.    Daarin verduidelik hy byvoorbeeld dat jy nooit onderdeur ’n reënboog sou kon loop nie en dat die reënboog inderwaardheid nie ’n boog is nie, maar ’n volle sirkel. ...

God dink aan ons! Genesis 8

Ons sê mos maklik vir mense in ’n krisis of hartseer: man, ek dink aan jou.  Dit is die manier hoe ons mekaar ondersteun en waardeur ons ons liefde en omgee verwoord.  Want as ons eerlik is dan is dit eenvoudig so dat ons in die meeste gevalle niks meer kan doen as...