Wanneer God jou ’n nuwe naam en nuwe identiteit kom gee. Joh 13:18-26

Tema: Wanneer God jou ’n nuwe naam en nuwe identiteit kom gee.                  Dalk is jy die “een vir wie die Here baie lief is”! Dit lyk vir my of ’n mens se identiteit nogal ’n belangrike saak is. Die persepsie van wie jy is, bepaal blykbaar tot ’n groot mate hoe...

Waar kyk jy? 2 Korintiërs 4:16-5:10

Parykeer is dit nodig om net ’n rukkie te stil te sit en jouself die vraag te vra: wat is die Here besig om op hierdie stadium van my lewe vir my te leer?  Want in die goed wat met jou gebeur of dit waaroor jy wonder, of dit wat jy in die Bybel raaklees of dit waaroor...