“Geduld om nie nou al dinge ‘reg te ruk’ nie!” Mat 13:24-43

Hierdie is ‘n teks wat my verrassend begin help het met my worstelinge en frustrasies in ons SA konteks.  Want ek soek die helse vuur oor renosterstropers en korrupte amptenare! Maar eers op ligter noot: So word daar destyds deur ’n dame op die radioprogram...

“… tot lof van Sy heerlikheid.” Ef 1:3-14

Ons is baie bewus van gewig/massa. Op elke terrein van die lewe speel dit ’n rol:     Verspring, vliegtuig ry, opstaan in die oggend, die koffie wat jy inskink… Jy is veral bewus van gewig as jy met jou dikkerige lyfie op die skaal klim. Die skaal wys hoeveel...

Genoeg is genoeg 2 Korintiërs 12:1-10

Prediker: André Oosthuizen andrej@webafrica.org.za Genoeg is genoeg!  Miskien is dit woorde wat jy die afgelope tyd gehoor of selfs al iewers in jou binneste gesê het.  Dit is ’n interessante sê-ding né, want die betekenis van genoeg is genoeg word uit die aard van...