Kom ons vier fees! Markus 14

Prediker: Japie Marais   japiem@intekom.co.za Goeie more gemeente. In die volgende 2 maande het ons baie feesgeleenthede en ons moet sorg dat ons ons feesklere aan het. Daar is onder meer:   Nagmaalsfees Kuierfees 49 jarige herdenking van die gemeente Paasfees...

Die einde is naby! Openbaring 6 (#3)

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Wanneer is die einde wêreld en hoe gaan ons weet as die einde naby is?  Dit is nie net ’n vraag wat ons vandag vra nie, maar ’n vraag wat lank terug aan die Here Jesus self gevra is.  En toe gee Jesus hierdie antwoord in Lukas...

So lyk die hemel! Openbaring 4 (#2)

André Oosthuizen:  andrej@webafrica.org.za Die hemel gaan in Openbaring4 oop, maar ook in Op 19-21!  In Op 21 lees ons dat die gelowiges self in die hemel ingaan wanneer die wederkoms kom.  Maar in Op 4 is die gelowiges nog nie in die hemel nie.  Ons sien net die...