God ons Vader #2 : Hebreërs 12 Straf God my?

Prediker: André Oosthuizen Japie se boodskap verlede week was oor die beeld wat ons van die Vader het.  En ek wil vanmôre daarby aansluit, want jy sien, mense beland somtyds in erge geloofsworstelinge as gevolg van die beeld dat God straf met siekte of rampe of...

God ons Vader #1 : Kollosense 1:3-14 Vadersdag is dankdag.

Prediker: Japie Marais   Een van die moeilikste opdragte in die Bybel is die van Efesiërs 5:20 : “Dank God die Vader oor alles in die Naam van ons Here Jesus Christus”  Die rede hoekom dit so moeilik is, is omdat ons nog ‘n Ou Testamentiese beeld van God het....

Simfonie van die lig : Efesiërs 5:6-20

Prediker: Japie Marais. Beeldmateriaal van die preke is op ons YOUTUBE kanaal beskikbaar: Geloofsentrum Universitas Centre of Faith Inleiding Die verskillende kenmerke van ‘n ‘n Begeesterde lewe. Dit was die tema van die week. En daar het ons onder meer gesien dat ‘n...

Pinkster 2017 – beGEESter #7 ‘n Vrygewige gees

André Oosthuizen :andrej@webafrica.org.za Ons leef in ’n wêreld van die ongewone.  Want daar is soveel goed wat ons besig hou dat die gewone goed eenvoudig nie meer ons aandag trek nie. Juis om hierdie rede spandeer maatskappy baie geld om jou so ver te kry om hulle...