Lewensvreugde – toe al die tyd op jou eie tafel! Eksodus 16:1-14

Prediker: André Oosthuizen andrej@webafrica.org.za Iemand het eendag vir ’n wyse ou man gevra: Waar in die wêreld kry ‘n mens lewensvreugde?  Toe vertel hy hulle van ‘n jongman wat op ‘n dag so ontevrede met sy omstandighede geraak het dat hy besluit het om na...

Onregverdige genade Mat 20:1-16

Skriflesing: Mat 20:1-16 (Let op die ekonomiese ondertoon in die voorafgaande gesprekke) Kinders is bedraad vir regverdigheid, miskien nog meer as grootmense. Wie van ons ken nie die volgende taal in die huis nie: “Dit is darem onregverdig! Hoekom kry hy...

Aan die voete van die Herder Psalm 23

Prediker: André Oosthuizen andrej@webafrica.org.za So lees ek nou die dag saam met my kinders Psalm 23 uit die kinderbybel.  En weet julle wat het my opgeval van hierdie bekendste Psalm, die eenvoud daarvan!  En ek het Ps 23 gelees en Dawid daar tussen sy skapies sien...

Water is die petrol vir ’n gelowige! 2 Tessalonisense 3:1-5

Prediker: André Oosthuizen andrej@webafrica.org.za Die eerste motor wat nog ooit met petrol geloop het is in 1885 gebou deur ’n ou met die naam Karl Benz.  Hy was ’n Duitseingenieur wat dit kon regkry om ’n motortjie te bou met 3 wiele en twee sitplekke wat 16 km/uur...

Om die groot Geheim te ontsluit. Markus 3:13-22

In Atlanta, VSA, is daar ‘n Coke-museum.  Die sg “World of Coke”. Dit is dan ook naamlik in einste Atlanta dat die eerste Coke gefabriseer is.    En ons weet dat Coke ‘n baie besondere smaak en formule het. Hierdie formule is hoogs geheim. As...