Nuus met mening! – 25 Desember 2011 – Lukas 2:8-20

Goeie nuus is natuurlik altyd baie welkom! En goeie nuus neem mos vele vorme aan. Vir ‘n oupa en ouma is dit goeie nuus as die kleinkinders kom kuier. En net so goeie nuus as die kleinkinders huistoe gaan en orde en vrede weer oor ‘n huis neerdaal. Goeie...

’n Aha – oomblik! – Matteus 2:1-16

Ons het almal prentjies van Kersfees.  Prentjies wat van kleintyd af versamel is in boeke, tydskrifte, advertensies en Kinderbybels.  Die prentjies is deel van die sprokie van Kersfees.  Dit versier persente en kerskaartjies en help om die storie van...

Goddelike beplanning – Matteus 1:18-2:23

Ek het groot geword met die A-team. Dit moet nog lank voor M-net en die dinge gewees het, want ons het dit een keer ’n week op gewone televisie gekyk. Ek onthou die mannetjies wat jy kon koop en die A-team se swart bussie wat my maatjies gehad het wie se...