Reeks oor die fondament van die kerk # 1 Leweskeppende Woord

Prediker: Japie Marais japiem@intekom.co.za Twee maande terug was ek eendag by ‘n fisioterapeut met ‘n lastige fietsrybesering.  Toe sy so begin met die fisio en naalde in my indruk toe kom daar nog ‘n erger naald wat reg in my siel ingedruk het.  Sy maak die...