“Identiteit in navolging” Preek uit Mat 4:18ev

Matteus skryf ’n baie besonderse Evangelie vir die kerk van alle tye. Hy skryf dit in die jare 80 nC. Maar die eerste lesers was die gelowiges in Antiochië noord van Palestina. Daarom sien ons hulle situasie pertinent verreken in die temas van die Evangelie. Daar is...

Handelinge 4:1-22 : Wie is ek ? (Vraag na identiteit)

Prediker: Japie Marais   In wese gaan dit in Handelinge 4 oor die vraag na identiteit. Die groot vraag : Wie is ek? Of in die kerk sal ons vra :Wie is ons? Wêreldwyd kry ons vandag dat dit ‘n groot saak is. Daarom is daar ‘n groot opvlam van konserwatisme: In die tyd...

Preek: “Die volgende tree”

As jy nie die erediens kon bywoon nie, hier is dit vir jou eie geestelike groei en stiltetyd. Preek uit Kolossense 1:1-13 Die gemeente van Kolosse was geleë in Klein-Asië. Dit is die area wat Paulus oa op sy sendingreise deurkruis het. Hy het die Evangelie op so veel...