God in ‘n hofsaak?! Jesaja 40

Hoe lekker sal dit nie wees as die Here vanmôre vir jou kom sê: alles waaroor jy jou so bekommer, dit waarvoor jy al so lank bid, die swaarkry wat jy beleef, dit is nou verby.  Jy hoef jou nie meer te bekommer oor jou finansies nie, oor jou werk, oor jou gesondheid,...