Dankfees se Woord

SKRIFLESING:  Mat 22:15 ev  Tema: “Gee dan aan God wat aan God behoort.” Hierdie tyd van die jaar word daar weer belastingopgawes by SARS ingedien. Dit maak my skoon siek.   Siek, nie oor die rompslomp daarvan alleen nie, maar siek omdat ek voel dat die...