Gee ‘n bietjie om… vir JOUSELF! Matteus 22:34-40

André Oosthuizen Preke ook beskikbaar op die Geloofsentrum Universitas se YOUTUBE kanaal Die tema kan op die oog af ‘n bietjie vreemd lyk vanmôre. Gee ‘n bietjie om… vir JOUSELF! Want leef ons nie juis in ‘n wêreld waar mense net vir hulself omgee nie? Ek bedoel, een...

Een van Paasfees se brandpunte – in die binnekring van die geloof.

Johannes 13:1-17 Ons weet al dat Johannes 1-12 die sg Boek van die Tekenwonders is. Joh 13-21 is die Boek van die Verheerliking. Die eerste boek is geskryf vir die wye publiek – almal moes hoor van Jesus en al die tekenwonders wat Hy gedoen het. Die tweede boek trek...