Instellingsnagmaal: Matteus 27:27-46

Afskeid is nooit lekker nie. Ek onthou die kere wat ons by my ouma se woonstel vir haar gaan groet het na ’n vakansie by die see saam met haar.  Die dag voor die tyd begin jy al dink aan die afskeid.  Ons het haar elke keer gegroet asof dit die laaste keer sou wees. ...

Paasfees: Vier sms’e uit ‘n oop graf Matteus 28:1-10

Baie van ons het al hierdie jaar by ‘n oop graf gestaan of by die sterfbed van ‘n geliefde.  Baie van ons het al ‘n tydjie terug by die sterfbed van ‘n geliefde gestaan of by hulle graf.  En die gedagte wat in ons almal se kop inkom as ons afskeid neem, is dat die...

Stil Saterdag … en die nuwe Paas-taal wat ons moet aanleer.

(Paassondag se Opstandingsfees begin om 6:37 voor die kerk.) SKRIFLESING: Mat 27:45-50 Paasfees is altyd volmaanfees. Geen gewone sonsverduistering is moontlik nie. God grypegter in die natuur in. Duisternis helder oordag, op die middaguur. Toe is Jesus, volgens...

Matteus 27:27-46 Die gespot van die spotters

Matteus 27:27-46                                                                                  Die gespot van die spotters Daar is ’n liedjie, Life is a rollercoaster.  En dit is baie waar!  Ons beleef in ons lewens hoogtepunte en laagtepunte.  Trouens, elkeen van...