Die dag toe die sprinkane opgedaag het Joël 2 Dr Andre Oosthuizen

Om ‘n profeet te wees is nie altyd lekker nie. Want jy sien, die Here gee vir profete boodskappe wat mense somtyds ontstel. Want voor God straf, waarsku Hy eers. So gee die Here vir Joël ‘n visioen van ‘n ramp wat op die horison is. Miljoene sprinkane gaan op die land...

12 April Japie Marais Water en bloed Johannes 19:31-37 20:19-25

‘n Mens kan nie vir jouself indink dat die tydperk wat tussen paas Vrydag en paas Sondag verloop het maar net 48 uur was nie. En in hierdie 48 uur is ‘n hele nuwe wereld in wese geskep. In hierdie 48 uur, kry ons ‘n beweging van : • Jesus se dood na...