Levitikus 5:14-6:7 Wat ‘n sondelas!!!

Levitikus is een van daardie Bybelboeke wat ons gereeld oorslaan.  Die boek met al die reëls en al die offers en voorskrifte, die ellelange verduidelikings oor rein en onrein, en al die verskillende feeste wat gehou moet word.  Maar agter dit alles sit die grootheid...

God gee hoop aan sy kinders in tye van krisis – Openbaring 2:1-7

Openbaring 2:1-7 is een van die sewe briewe wat Johannes aan die gemeente in Klein Asië geskryf het. Die doel van elkeen van hierdie briewe was primêr om hoop vir die gemeentes te gee en hulle te bemoedig om te volhard.  Dit is daarom dat elkeen van hierdie briewe...

Paasfees: “… sodat julle verbaas sal staan…!! Joh 5:1-9, 18-29

Dit lyk my of ons nie meer in ons dag geprogrammeer is vir verbasing nie. Niks is meer so asemrowend dat dit ons verbaas kan laat nie. ALLES is mos moontlik, trouens ons verwag as’t ware die onmoontlike-gewone. Die laaste keer wat ons oopmond-verbaas gestaan het, was...