God se lewensritme Deuteronomium 5:6-22

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Verlede week het ons gehoor dat die Here Homself aan die volk bekendstel as “Ek is” en dat Hy stukkie vir stukkie sy volk se lewe inneem en oorneem.  Hy wil hulle leer wie Hy is en gevolglik ook hoe Hy wil hê hulle moet wees. ...

Onheilige tevredenheid en heilige ontevredenheid. Ef 5: 17

Die land en die kerk brand die afgelope maand of twee… “FeesMustFall” en die gay-debat kan maklik ‘n struikelblok wees.  Maar net dalk is dit ‘n wegwyser (oeps … padwyser is dalk ‘n beter woord). Vers 17 in die teks Van Efesiërs 5 sê: “… probeer te wete kom wat...

Onreg, geweld en trauma … maar God! (Prediking uit Gen 39)

Tema: Onreg, geweld en trauma … maar God! Gen 37 begin op ‘n baie interessante manier deur te sê “Hier volg die familiegeskiedenis van Jakob.  Josef was nog jonk, sewentien, toe hy kleinvee opgepas het saam met sy broers…” ‘n...

Die mens-gene Eksodus 3:1-15

André Oosthuizen andrej@webafrica.org.za Die mens is vandag gefasineerd met die mens. Mense is vandag dink ek, meer as ooit geïnteresseerd in die vraag: Wie is die mens?  Want jy sien, die verskillende antwoorde op die vraag wie die mens is, bring nuwe moontlikhede,...