Gebottelde geloof! Of is dit ongeloof? Eksodus 16:31-35

Hoe graag sal ons nie vandag die wonderwerke wil sien wat die Israeliete destyds gesien het nie!  Ek bedoel, net om die 10 plae te sien gebeur moes iets ongeloofsliks gewees het!  En dan die see wat oopgaan en weer toegaan en die Egiptenare wat saam met hulle perde en...

“Om vir ’n muis die hart van ’n leeu te gee.” 2 Kon 6:8-23

Die volgende verhaaltjie illustreer vir ons iets van wat gelowiges nodig het in ons dag – miskien meer as ooit in die geskiedenis: Die towenaar sien toe een aand teen skemer ’n klein muisie groot-oog in die hoek van sy woonkamer by die kaggel sit – bewend en doodbang....