Die groot ontdekking … op jou bedkassie. 2 Kon 22

’n Ontdekking is iets wat ons almal rasend opgewonde maak. Die ontdekking van penisillien, byvoorbeeld,  het die mediese wêreld verander. Die ontdekking van die Dooie See Rolle daar in die grotte hoog teen die kranse neffens die Dooie See het die hele religieuse...

Romeine 5:1-5 Geopende deure na ’n vreemde soort vreugde

Vir beeldmateriaal van die preek klik hier Votum – Here ons Here hoe wonderbaar is U Naam oor die hele aarde! Seëngroet – Genade en vrede vir julle van God ons Vader, en die Here Jesus Christus deur die werking van die Heilige Gees. Inleiding– Paulus skryf hierdie...

Om God te sien Habakuk 3:1-19

Prediker: André Oosthuizen andrej@webafrica.org.za Vir beeldmateriaal van die preek, klik hier. Ek het vanmôre die voorblad van Die Habakuk koerant saamgebring.  En dit is nogal interessant om te sien wat die nuus gehaal het so 600 jaar voor Jesus Christus aarde toe...

Die Heilige Gees sug vir/namens jou. (Pinkster) Rom 8:18-30

Direk na die uitstorting van die Heilige Gees gebeur daar ’n klomp baie belangrike dinge in die eerste Christelike gemeente. Hand 2 vertel daarvan. Die teks begin vertel vir ons van mense wat tot bekering kom. Dan lees ons ook dat mense vir mekaar omgee en sorg . Dit...

Die Heilige Gees laat ons omgee PINKSTER REEKS (05)

Prediker: André Oosthuizen andrej@webafrica.org.za Na Sondag se erediens oor bekering, dat ou gewoontes afgelê en die Heilige Gees vir ons nuwe gewoontes moet aanleer, het ek ’n baie interessante gesprek gehad met dr Gert van Niekerk, ’n sielkundige hier by ons in die...