As dit donker word – Markus 15:21-41

Soms raak dit donker in ons lewens.  Dit is die tye wanneer die lewe jou om een of ander rede oorweldig en die donker soos ‘n kombers om jou kom lê en jou vasdruk.  En saam met die donker gaan baie keer die gevoel van eensaamheid en...

Nederigheid! – Filippense 2:1-11

Die duiwel is vandag die duiwel omdat hoogmoed hom tot ’n val gebring het.  Hy is uit die hemel gegooi omdat hy probeer het om groter as God te wees.  Jes 14:11: "Jy het met jou hoogmoed, met die klank van jou harpmusiek en al in die doderyk...

’n Prostituut vir ’n geloofsheld?! – Josua 2

Haar werk was om mans gelukkig te hou.  En nie net die mans in haar dorpie nie, maar ook die mans wat verby getrek het en iewers ’n lê-plekkie nodig gehad het.  Haar huis was, om meer as een rede, ’n goeie herberg om te oornag.  En...