“Uitgekies … uitgeroep … uitgestuur” – Lukas 6:12-19

Verlede Sondag se prediking uit  Lukas 6:12-19 – Ds Retief Botha Ons is besig met die reeks vanuit Lukas evangelie. Ons het al gehoor van die nuwe wyn wat die ou leersakke uitdaag, die geloofsdissipline van toegewyde voorbidding en vas, roeping van die eerste...

Geloofsdissipline: vas en gebed Lukas 5:33-39, Matteus 6:16-18

Andre Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Ek het op die platteland groot geword.  My pa was die dominee van die NG Kerk.  Een van die eienaardige goed wat ek as kind onthou, is dat ek nooit verstaan het waarom al die maatjies nie in ons kerk is nie.  Daar was die NG...