Hoe veilig is jou hart Spreuke 4:23

André Oosthuizen : andrej@webafrica.org.za Is hier dalk iemand vanmôre wat hulle beursie saamgebring het kerk toe?  Het jy ’n kredietkaart in jou beursie?  Kan ek hom sien?  Wat is die pin-nommer op hierdie kaart?  Hoekom wil jy dit nie gee nie?  Omdat jy iets kan...

DIE BESTE PREEK OOIT! EN JESUS SE KAMERA-VERSTELLINGS

SKRIFLESING: LUKAS 4 : 14 EV EK WIL VANDAG VIR JULLE VAN ’N KAMERA EN SY WERKING VERTEL – EN DIT DAN VERGELYK MET JESUS SE PASSIEVOLLE BEDIENING. TEMA:  “DIE BESTE PREEK OOIT!”  JESUS SE BEDIENING SKOP DAAR IN GALILEA AF. MET DIE INTREEPREEK IN GALILEA WORD JESUS SE...

Die slaaf se opkyk-dans vir 2016. Preek uit Psalm 123

Party mense se voete staan sommer so reg vir dans. Dit is so half in hulle gene. Wanneer die ritme van die musiek begin, dan begin dit so deursyfer na die voete toe. Ander mense sukkel so bietjie meer daarmee. Dit kom nie van nature nie. Ek is een van hulle. Dit is...