Bemoedig om te bemoedig 2 Korintiërs 1:1-11

Prediker: Ds André Oosthuizen E-pos andrej@webafrica.org.za Hierdie week was ’n moeiliker week vir ons gesin.  En ek deel dit graag met julle, nie omdat dit oor ons gaan nie, maar eenvoudig as een van baie getuienisse vanmôre hoe die Here mense in moeilikheid help....