Prediker, ‘n Gejaag… maar na wat? 9/2/2019 André Oosthuizen

Preek ook op ons YouTube kanaal beskikbaar by: https://youtu.be/Q-OEBmRkYI8 Dit is September en die jaar lê op sy rug. En dit is hierdie tyd van die jaar wanneer die moegheid ons begin oorval en die irritasievlakke nuwe hoogtes bereik. Want om een of ander rede voel...