Die liefde van die Vader-hart Genesis 22:1-19

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Hierdie is ’n verhaal wat ’n mens ontstel.  Vir ’n pa en ma is dit eenvoudig ondenkbaar en onverstaanbaar dat God so iets van ’n mens kan vra.  Eers gee Hy, en almal kon met vreugde daaroor lag soos ons verlede week gehoor...

Om te reis – sonder ‘n GPS Genesis 12:1-9, Hebreërs 11:8-10

André Oosthuizen: andrej@webafrica.org.za Ons is elke dag oppad iewers heen.  Of dit nou klas toe of werk toe of huis toe of winkel toe is, ons is feitlik elke dag op reis.  Gewoonlik werk dit so dat as ons in ons motors klim is ons doelgerig.  Ons ry nie sommer...

Tema: Om saam met God te begin lag. Gen 18

Ons is vanjaar besig met ’n reeks oor Bybelfigure.  Tans is Abraham aan die orde. Die eeste verhale van die totstandkoming van ’n Godsvolk het te make met hierdie Abraham. Verlede Sondagaand het ons uit Gen 12 gehandel oor die wonder daarvan dat God ons seën sodat ons...

Geseën om te seën Gen 12:1-9 Preek

SKRIFLESING:  Gen 12:1-9 Genesis 12 is die oorgang tussen die Bybels verhale oor die oertyd en die verhale oor die geloofsvaders. Die verhale van die oertyd is die verhale wat iets van die skepping vertel, van die sondeval, die groot watervloed van Noag en die...