Etikettering

  4. Skriflesing: 43 Die volgende dag het Jesus besluit om na Galilea toe te gaan. Hy kry toe vir Filippus en sê vir hom: “Volg My!” 44 Filippus was van Betsaida afkomstig, van dieselfde dorp as Andreas en Petrus. 45 Filippus kry toe vir Natanael en sê vir hom:...

Gesoek Kruisdraers vir Jesus – Japie Marais

Jesaja 6: 1 In die jaar van koning Ussia se dood het ek die Here gesien. Hy het op ‘n baie hoë troon gesit, en die onderste van sy kleed het die tempel gevul. 2 By Hom was daar serafs om Hom te dien. Elkeen het ses vlerke gehad: met twee het hy sy gesig bedek,...

Bly waar jy is! 1 Korintiërs 7:17-24

Prediker: André Oosthuizen  – andrej@webafrica.org.za Ek lees ’n interessante artikel oor die gemiddelde aantal jare wat mense vandag by een werk bly.  Die gemiddeld vir enige werker vandag is 4.4 jaar by dieselfde besigheid of organisasie. 91% van die...

Die sagte klots van die golwe teen die boot. Mat 14:1-33

Kyk die preek gerus op YouTube Ek raai almal van ons het heimweë na vrede en stilte. Ons verlang na vrede binne ons, maar ook rondom ons. Ons verlang na stilte binne ons, maar dikwels ook rondom ons. En tog het die lewe die geneigdheid om ons toe te gooi met traumas...

Vinkel en koljander … die een kan nie sonder die ander! Rom 12:1-8

Dit is groentyd/groeityd in die kerklike jaar. Selfs die bome begin uitloop, want hulle weet hulle is geroep om blare en vrugte te dra as die seisoen reg is. Die profeteboom hier langs die saal is al groen uitgeloop. Miskien sê dit vir ons iets oor ons roeping en dat...