Eksodus 14:15-31 As die wolke saampak, sien jy lig of donker?

Die storie van  die Egiptenare wat die Isrealiete agtervolg tot by die Rooisee is seker een van die bekendste gedeeltes in die Bybel.  Trouens, feitlik elke Kinderbybel vertel met ’n eie kleur en geur hierdie verhaal hoe die Isrealiete paniekerig vasgekeer is teen die...

Uitsig bring insig! Openbaring 14:6-13

Ek moet vanmôre begin met ’n belydenis.  En my belydenis is dat die lewe nie altyd vir my maklik is nie.  Mense het mos baie keer die persepsie dat die dominee nie sonder meer ondergekry mag word deur slegte goed wat in die wêreld gebeur nie.  Hy is mos die een met...

Die trefferlied van 144 000 Openbaring 14:1-5

Deur die jare was daar altyd een of ander lied wat ’n treffer geword het.  Ek is nie seker wat ’n treffer nou eintlik ’n treffer maak nie, maar dit is die geheim wat elke kunstenaar seker probeer ontsyfer.  Hierdie trefferliedjies het gewoonlik die vermoë om in jou...