#5 “Oneindig meer”: Die Parakletos … wat strome lewe gee.

                              Afsluiting van reeks;  Ds Retief Botha  20180517 Ons is besig met die reeks oor “Oneindig meer”. En hier ontdek ons weer dat die Here deur Sy Heilige Gees in staat is om in ons lewens “oneindig meer te doen as wat ons bid of dink…”...

#4 “Oneindig meer”: Die Parakletos oortuig en bevestig.

SKRIFLESING: Joh 14:21-26 en 16:12-3 Ds Retief Boha 20180516 Ek hoor die mooi verhaaltjie van ’n kleindogter wat vir haar oupa sê: “Oupa, dit lyk vir my of ons in hierdie familie nogal ernstig is oor die Here Jesus. Is dit so?” En Oupa antwoord: “Ja verseker my kind!”...

#3 “Oneindig meer”: Die Gees van die waarheid leer en herinner ons…

SKRIFLESING: Joh 14:21-26 en 16:12-13                                            Ds Retief Boha 20180515 Ek hoor die mooi verhaaltjie van ’n kleindogter wat vir haar oupa sê: “Oupa, dit lyk vir my of ons in hierdie familie nogal ernstig is oor die Here Jesus. Is dit...

#2 “Oneindig meer”: Die Parakletos…wat ingeroep is om te help

SKRIFLESING: Joh 14:12-17                  Ds Retief Botha   20180514 Ons is besig met die Pinksterreeks oor “Oneindig meer”. En hier ontdek ons weer dat die Here deur Sy Heilige Gees in staat is om in ons lewens “oneindig meer te doen as wat ons bid of dink…”...

#1 Pinkstergebed vir die oorvloed van die Gees

#1 Pinksterreeks: Gebed vir die oorvloed van die Heilige Gees. (Prediker: Retief Botha) Ons begin met die Pinksterreeks oor “Oneindig meer”. En hier gaan ons ontdek dat die Here deur Sy Heilige Gees in staat is om in ons lewens “oneindig meer te doen as wat ons bid of...