Waag dit op die water! Matteus 14:22-33

Om op die water te kan loop is ’n droom so oud soos die berge.  Ek het nou die dag ’n televisieprogram gekyk waar mense deur allerhande wetenskaplike formules en modefikasies probeer het om op die water te loop.  Hulle het eende en ganse dopgehou...