My lewe as museum (Reeks #4) : Bly, bid en dankbaar

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Ons is besig met ‘n reeks oor jou lewe as ‘n museum.  Ons het begin deur vir mekaar te sê dat ons elke dag besig is om aan ons lewensmuseums te bou.  Deel van hierdie uitstalling behoort te wees dat ons mense is wat...

My lewe as museum (Reeks #3) Geduldig met verhoudinge

André Oosthuizen    andrej@webafrica.org.za Verlede week het ons die eerste skildery opgehang wat in ons lewensmuseums moet hang.  En ons het die skildery of die uitstalling ‘n opskrif gegee, naamlik respect and rewind.  In hierdie skildery het ons 2 lewensbeginsels...

My lewe as ‘n museum (Reeks #2) Rewind en respek

Andre Oosthuizen (andrej@webafrica.org.za) Verlede week het ons die reeks begin: my lewe as ‘n museum.  Ons het gehoor dat ons elke dag bou aan ons lewensmuseums.  En dat ons eendag ‘n testament moet nalaat.  ‘n Testament wat betekenisvol is.   Kyk gou weer na...

My lewe as ‘n museum (Reeks #1)

André Oosthuizen : andrej@webafrica.org.za Ek het nou die dag die beste begrafnis ooit gehou!  Die begrafnis van ou Jan, een van ons boemelaar gemeentelede.  Hy het nou vir die eerste keer ‘n huis… die huis is in die hemel.  En sy mede boeties en sussies het hom met...