Om sonskyn te sluk – Advent 1 (Kerssangdiens)

Die blydskap van Christus wat ons telkens verwonder Ek wil eers ‘n gewaarwording met julle deel. Ek was die vorige week by ‘n ander gemeente se pragtige Kerssangdiens. Maar dit was vir my vreemd. Amper iets paradoksaal. My 2015-hart was nog nie op die...

Leer my om my tyd reg gebruik! Ps 90

André Oosthuizen   andrej@webafrica.org.za Tyd is darem ‘n snaakse ding.  As jy klein is voel dit mos of tyd baie stadig verby gaan.  Dan vat dit lank voordat jy verjaar en baie slapies voordat dit weer Kersfees is.  Dit is lank voordat jy skooltoe gaan en lank...

Dit is die dag wat die Here gemaak het…. Ps 118

André Oosthuizen    andrej@webafrica.org.za Ps 118 is ’n danklied wat gesing is as mense kerk toe gegaan het.  En dit is gewoonlik in beurtsang gesing: Iemand sou voorgaan: Loof die Here want Hy is goed… en dan sou die gemeente antwoord: aan sy liefde is daar...

Uitgedaag vir groter denkraamwerke. Preek uit Joh 6

 Die Reformasie was ‘n proses wat in fases verloop het. Daar was ‘n groeiende bewuswording dat die kerk besig is om die essensie van die geloof te mis. Maar een van die keerpunte was toe die jong priester van Wittenberg sy 95 stellings teen die kerk se...

1 Petrus 1:3-9 Gesuiwer soos silwer

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Ons hoor baie keer dat ons geloof getoets word.  En ek moet vir julle sê dat dit nog altyd vir my ’n baie moeilike ding was om te verstaan.  Kyk, daar is ’n verskil tussen versoeking en beproewing.  Die Woord sê dat God ons...