Die doop ons troos 3 November 2019 Prof. Francois Tolmie

  Inleidend: Vanoggend se boodskap gaan oor die doop. Soos die meeste van julle waarskynlik weet, het ons gemeente ’n bestuursraad wat oorhoofs kyk na alles wat in die gemeente gebeur. Een van die groot gevare met bestuursrade en kerkrade is dat dit baie maklik...