“Hoop: ‘n Droom oor ‘n beter môre.” Uit Jes 55

Ek wil met jou die boodskap van hoop deel waarvan Jes 55 so passievol praat. Maar ek wil begin by ’n stukkie geskiedenis van ’n droom oor hoop uit die Amerikaanse geskiedenis. Daarna gaan ons so bietjie in-zoom op die teks van Jes 55 en die betekenis daarvan vir ons...

Om onder ’n wolk te loop Numeri 9:15-23

André Oosthuizen andrej@webafrica.org.za God, Abba Vader wil naby sy kinders wees.  Dit is wie Hy is.  Hy is ’n Pa wat sorg en sien.  ’n Pa wat lei en beskerm.  ’n Pa wat teenwoordig en betrokke is in die lewe van Sy kinders.  En dit is soos ons Hom ontmoet in die...