Preek in Refo 500-reeks: “Die dag toe Jesus uitoorlê is!”

Mat 15: 21-28 Hierdie gebeurtenis waarvan Matteus ons vertel, laat ons aan ’n baie huislike prentjie dink. Jy sien voor jou geestesoog die gesinnetjie wat aan tafel sit. Daar is pappa, mamma en ook die kinders. Hulle is besig om te eet. Maar as jy uitzoom, dan sien jy...

SKRIFLESING:  Mat 17:14-21   Tema: “Sola Fidei – As selfs die kerk die wêreld in die steek laat”   Ek sidder by die gedagte dat iemand van die kerk sal sê:  “Julle het my in die steek gelaat!” Of dat ‘n ongelowige sal sê:  “As dit nie vir die kerk was nie,...