Waarom die Hosanna toe stil raak na Palmsondag. Mark 11:1-11

‘n Triomftog is nie iets vreemds nie. As ‘n keieser destyds triomferend van die slagveld af teruggekeer het, dan het dit gepaard gegaan met ‘n vrolike prosessie. Uitbundig! Jubelend! Ons leër het oorwin! Ons leef! Julle kan ook leef! (want die vyand...

Liturgie van die hart en die hand. Jeremia 7

SKRIFLESING: Jeremia 7 Simbole is vir ons geloofslewe baie belangrik. En dan praat ek nie net van die simboliek in die kerk – soos kanselklede, embleme, lampe, kerse, kleure en kruise nie. Dit sluit in ook die sakramente wat die Here Jesus self vir ons ingestel...

Die kerk op arendsvlerke! Openbaring 12 (#6)

André Oosthuizen : andrej@webafrica.org.za Openbaring 12,13 gaan oor die Goddelose 3 eenheid, nl die draak, die dier uit die see en die dier uit die aarde.  Hulle is uit op oorlog!  Skriflesing: Openbaring 12 Openbaring 12 is soos ‘n action movie met drie...

Sweet&Sour Openbaring 10,11 (#5)

Ek kan nie onthou wanneer dit gebottel op die mark gekom het nie, maar dit kon nie dekades terug gewees het nie.  Wel vandag kry jy dit in al wat ’n supermark is in bottels en pakkies en houertjies.  Die Sweet&Sour kombinasies.  Jy kry sweet&sour doopsous,...

Die ander God – met die passie. Jeremia 3 (in Jeremia-reeks)

Die beeld wat jy van God het, is baie belangrik. As jy ‘n beeld van God het as die kwaai God deur woeste wenkbroue na jou loer en soek na wraak, dan gaan jy vir Hom bang wees. As jy daarenteen ‘n beeld van God het as ‘n liefdevolle en deernisvolle...