Wees die voorbeeld! Psalm 34

Dit is partykeer vir myself ongelooflik hoe ‘n Sondag se preek bymekaar kom. Soos ek baie sê, die Here praat met my oor goed waaroor ek self wonder en mee worstel en dan deel ek dit net hier – sodat ons saam daaroor kan bid en dink. Nou na Japie se preek uit...

Preek oor 2 Kor 5:17 Nuutgemaak: Die massiewe ‘upgrade’

Vandag is feesdag in die gemeente. Ons het kerkjaarfeeste soos Kersfees, Goeie Vrydag, Paasfees, Pinksterfees. En dan het ons gemeentefeeste soos die Wildsfees en die Braaifees. In ‘n baie interessante publikasie wat onlangs verskyn het, vra Pierre du Plessis...

Without Money – 09 September 2018

Rikus Botha                                                                                                   09 September 2018 Text: Isaiah 52:1-6 Theme: Without Money 1Awake, awake, Zion, clothe yourself with strength! Put on your garments of splendour, Jerusalem,...

Bly veg! 2 Samuel 22

Ek is die afgelope week of wat so bewus van mense se swaarkry. En hierdie swaarkry is op baie verskillende vlakke. Emosioneel, fisies, finansieël en selfs geestelik. Mense kry swaar. En miskien sit jy vanmôre hier met jou eie stukkie swaarkry. Swaarkry waarvan ander...