Die geloof van ‘n dagdromer! Johannes 6:1-15

Daar is nog altyd die persepsie dat dagdroom ’n mors van tyd is.  Dis nou wanneer jou gedagtes so bietjie afdwaal in klas of by die werk en jy dink aan ander lekkerder goed.  Kinders kry gewoonlik op skool raas daaroor.  Maar as jy mooi daaroor dink, iemand moes...

Gelowiges wat die wêreld sout-lik en lig-telik impakteer. Mat 5:13-16

Ons is besig met ‘n reeks oor Matteus: (Vanaf die geslagsregister, geboorte van die Immanuel, Johannes die Doper  se prediking,  Jesus se doop, sy drievoudige bediening, lering van die “geseëndes wat as’t ware met ’n nuwe leefstyl in die wêreld begin dans” – al is dit...

Om vreugdevol in die reën te dans. Mat 5:1-12 (Matteus-reeks)

So vertel Matteus vir ons sy Jesus-verhaal van die begin van adventstyd af …. Dit is die verhaal van hoop rakende die Seun van God wat na die wêreld kom. Sy geslagregister sluit vreemde karakters in wat ons troos dat daar selfs vir mense soos ons ruimte is by...

Maak jou rekeninge jou ook dood? Kolossense 2:6-15

Paulus skryf hierdie briefie vir die gemeente in Kolosse wat in ’n geloofskrisis was.  Jy sien, hulle het gesukkel om te glo dat God hulle liefhet en verlos nie op grond van hulle eie prestasies of werke nie.  ’n Ou probleem, maar dit was hulle geloofskwelling!  Ons...

Geroep vir Jesus se groot visvangs Mat 4:18-25 (Matteus-reeks)

Hierdie teks vertel vir ons van drie roepings: Jesus se roeping Die dissipels se roeping Die “groot menigte” uit die omstreke wat Jesus begin volg. Jesus begin sy bediening as die wekker afgaan. Die wekker wat vir Jesus aandui dat Hy moet begin is wanneer Johannes die...