’n Verlore geslag – of (nog) nie!? Rigters 2:1-23

André Oosthuizen   andrej@webafrica.org.za Braaivleis-stories is so deel van ons kultuur dat jy amper nie jouself ’n lewe daarsonder kan indink nie.  Maar het jy al gedink watter stories die Israeliete kon vertel as hulle in die aande in die woestyn om ‘n...

Die ongeloof van die opstanding Markus 16

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Die opwekking van Jesus was en is sekerlik die hoogtepunt nie net van ons eie geloof nie, maar ook van Jesus se bediening. Dit was waarvoor Hy gekom het.  Om die dood in al sy vorms en gestaltes te oorwin!  As jy mooi daaroor...