Ontdek jou plek! Efesiƫrs 4:1-16

1994, die jaar toe baie mense blikkieskos in bunkers bymekaar gemaak het en baie van ons vir die eerste keer viva gehoor het.  1995 word onthou vir ’n briljante skepskop.    Maar dit is in een van hierdie 2 jare waarin ons katkisante wat...