Reeks oor Ons Vader #1

Prediker: André Oosthuizen Inleiding: Lukas vertel dat die dissipels by Jesus kom en vra dat Hy hulle moet leer bid. Sekerlik omdat hulle Jesus so gereeld sien bid het. En dan gee Jesus ‘n modelgebed wat ons vandag ken as die Ons Vader-gebed. Ons Vader wat in die...

Leef NOU! Prediker 1:2; 1:18; 2:11; 12:1; 12:13

Prediker: Japie Marais 1. Inleiding Ou Kersaand alleen in die kamer en worstel met ‘n klomp vrae en veral met die vraag na die sin van die lewe: • Die dinge wat die afgelope jaar met my gebeur het. Sandra se oorlye. Wat is die sin daaragter. • Die dinge wat by die...

Die presente of presensie van God Eksodus 33:1-23

Prediker: Andre Oosthuizen Inleidend Ek is gister gekonfronteer met die “waarom” vraag. Waarom doen ons al hierdie moeite om kerk van die Here Jesus te wees in ‘n veranderende konteks? En dan lees ek die kommentaar van mense op die artikeltjie van ons gemeente. En...

Geloofsbelydenis en Geloofsbelewenis Eksodus 3:1-15

Prediker: André Oosthuizen Preke ook beskikbaar op YouTube kanaal: Geloofsentrum Universitas Centre of Faith God ontmoet vir Moses in ‘n belewenis. Die belewenis van ‘n brande bos, ‘n bonatuurlike ervaring en gebeurtenis. En vriende, wanneer God mense in ‘n belewenis...