Adventsreeks oor die Lukas-Adventsliedere: Gloria in excelsis!

Lees Lukas 2:8-20 Vers 14 gee vir ons die “Gloria-lied” van die engele. “Eer aan God.” Dit is die kortste lied. Seker omdat dit ’n herhalende koor sou wees. Dit is die eerste lied wat na die geboorte van die Messias gesing word. En waar die boodskap van Christus Jesus...

Reeks oor Lukas se Adventsliedere: Maria se “Magnificat”

SKRIFLESING: LUKAS 1:39 – 56 DIE LIED WORD GENOEM “MAGNIFICAT” – UIT DIE LATYNSE VERTALING VAN DIE EERSTE WOORD IN DIE LIED. AFR: “DIE GROOTHEID VAN DIE HERE… WORD BESING” SO SAGARIA SE LIED: BENEDICTUS “LOFWAARDIG” EN DIE ENGELE SING: GLORIA IN EXCELSIS “EER...