Ritme van vrede – Japie Marais

Japie Marais Skriflesing: Fillipense 4 Tema: Ritme van vrede 4  Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5  Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6  Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met...

Die ritme van rus Psalm 62

Prediker: André Oosthuizen Musiek gaan oor baie meer as note wat gespeel word. Een van die belangrikste elemente in musiek is die rustekens. Want jy sien, musiek gaan oor die kombinasie van note en stilte. En hoe langer die rusteken is, hoe groter is die intensiteit...

Die ritme van dankbaarheid Lukas 17:11-19

Prediker: André Oosthuizen Ons het verlede week uit die Woord van die Here gehoor waarom ons dankbaar behoort te wees. Die soutverbond het ons herinner dat: 1. God Homself aan ons verbind het 2. Ons in God se oë ons sout werd is 3. Dat God vir ons sal sorg in wat ons...