‘n Priesterlike seën vir jou en jou gesin Numeri 6:22-27

André Oosthuizen : andrej@webafrica.org.za Eksodus vertel van die uittog uit Egipte tot by Sinai die plek waar hulle die wet gekry het.  En dan speel die hele boek Levitikus af by Sinai.  Daar kry hulle die wette hoe hulle moet lewe, wat hulle mag doen en nie mag doen...

“As die Here wil…” Jakobus 4:13-17

Ek lees die afgelope week of wat deur Jakobus.  En die aksent wat Jakobus bring tot ons geloof en verhouding met die Here Jesus is werklik die praktiese kant van geloof.  Met ander woorde, jou verhouding met die Here Jesus is nie net iets vir ’n Sondag erediens nie....