Welkom by ons Familie!
OGGENDDIENS
9:00
In persoon en oor YouTube Live
AANLYNDIENSTE
Kliek op die onderstaande skakels en volg ons aanlyn
Die Geloofsentrum bied weekliks eredienste aan wat by die kerk fisies of aanlyn bygewoon kan word. Dit is ook die sentrale punt van feesviering, versorging, bemagtiging en mobilisering.
- Eredienste
- Musiekbediening
- Centre of Faith Engelse Studente bediening
- Doop
- Nagmaal
- Huweliksbevestigings
Die Geloofsentrum bied fisiese, geestelike en emosionele ondersteuning aan mense in nood. Daar is verskeie maniere waarop ons mekaar versorg en bystaan.
- Pastorale versorging
- Skolebediening
- Ondersteuningsnetwerke
- Gebedsversoeke
- Hospitaalbesoeke
As Geloofsentrum is dit ons visie dat elkeen geestelik sal groei tot volwassenheid. Ons bied verskeie geleenthede aan waar familielede kan inskakel.
- Jeugbediening
- Woordskool
- Bybelstudie
- Geloofswoord
- Omgeegroepe
Die Geloofsentrum het verskeie dienste en gemeenskapsprojekte waar ons God se koninkryk bou. Hier kry familielede die geleentheid om hulle Christenskap prakties uit te leef deur die boodskap van Hoop uit te dra.
- Projek Kinders
- Projek Hulpbehoewendes
- Projek Adopt a Tummy
- Projek Evangelisasie
- Projek Seënsakke
- Projek Komberse
- Projek Diere God se skepping
- Projek Omgewing Skoonmaak
- Plattelandse bediening