‘n Dansie in die kerk?! Preek oor Kol 1

Preek:  Kol 1: 15-23 Tema: Om die kerk, die wêreld en … jouself te verras! Ons hou almal van verrassings. ’n Verrassing is per definisie seker iets wat jy nie verwag het nie. • Dit is daardie geskenkie in jou posbus of op jou kopkussing. • Dit is daardie...

Leer van gister, leef vandag, hoop vir môre Amos 9:11-15

André Oosthuizen :  andrej@webafrica.org.za Daar word ongelooflik baie geskryf oor hoop.  Selfs op sosiale media gaan daar nie ’n week verby sonder dat jy een of ander boodskap van hoop kry nie.  Mooi woorde of net ’n prentjie wat jou weer hoop gee.  En tog, as jy met...

Tema: Dis tyd … vir altaar bou en putte grawe. Preek oor Gen 26

Om ‘n put te grawe is nie speletjies nie. Om ’n put te grawe beteken dat jy ’n klomp grond en klippe moet uit kry uit ’n al-dieper-wordende gat. En dan moet jy geloof hê dat daar onder water sal wees. En jy moet nie moedeloos word en een meter te vroeg ophou...

Dit is tyd… om te bou! Jeremia 29

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za   “There are no hopeless situations… only people who think hopelessly.” Nou in Jeremia 29 kry ons vir Israel in ‘n gat waar hulle nie gedink het hulle ooit sal wees nie.  Hulle was in ballingskap.  Vreemdelinge in ‘n...