Paastyd: “Die EGGO van Sy heerlikheid” (Preek van Palmsondag)

Tema: Paastyd: “Die EGGO van Sy heerlikheid” : Johannes 12:20-33 Jesus se Palmsondag-toespraak laat my baie dink aan die slagspreuke van groot leiers wat met ’n enkele refrein ’n saak sterk beklemtoon het. Sulke toesprake is dan natuurlik ook diep gewortel in daardie...