‘n Offer uit die (Vader)-hart Gen 22

Vir jare lank sukkel hulle om kinders te hê. En dan, op 100 jaar oud word die wens waar. Die seun word gebore met die naam wat iets van hulle worsteling verklap. Isak, wat beteken, “hy lag” want selfs sy ma het gedink dit is ’n grappie wat...

Week van Gebed: Ps 25 – Verdwaald in groot moeilikheid

Hoe gaan dit?  Ons vra dit seker ‘n hele paar keer ‘n dag.  En wat is die mees algemene antwoord?  Goed dankie!  Dit is seker nommer 1 op die trefferlys van antwoorde.  Maak nou nie saak of dit regtig goed of regtig sleg gaan...

Lukas 8:4-15 Reg vir groei!

Dit is darem wonderlik hoe die Bybel ’n Goddelike dimensie het wat maak dat jy op verskillende tye die diepte en waarheid daarvan anders ervaar. Neem nou byvoorbeeld die bekende gelykenis van die saaier. Ek het groot geword met die gedagte dat die gelykenis gaan...