Skep moed! Haggai 2

Ons het verlede week gehoor hoe die Here sy volk se prioriteite reggeruk het.  Soveel so dat hulle nie net meer aan hulle eie huise gebou het nie, maar aangevuur is om vir die Here te bou.  En hulle het begin bou!  Hulle het begin stene lê en ’n stuk van die tempel is...

Messelaars met moed! Haggai 1

Die storie word vertel dat die kaptein van die Titanic op ’n stadium, toe hy gesien het die ou bootjie gaan dit nie veel langer maak nie, die bevel aan sy manne gegee het: Nou is dit elkeen vir homself!  En weet jy, partykeer dink ek dit het die noodkreet van ons tyd...

Regering sonder ’n gewete! Hoe nou gemaak? Romeine 13:1-7

Die huidige generasie jongmense, raai ek, stel nie juis belang in politiek en die dinge wat die regering aanvang nie.  I-pads en selfone is baie meer interessant.  Trouens, ek weet nie eers wie van julle kyk die nuus of lees iets anders as die Sportblad in die koerant...