Jesus en my vriende (#3) Spreuke 27:6

Prediker: André Oosthuizen Ek het nou die voorreg gehad om vir 3 weke te preek oor • Jesus in my lewe • Jesus in my gesin en • vanmôre oor Jesus en my vriende. Want ons het die jaar begin deur vir mekaar te sê Jesus moet deel wees van alles in my lewe. Vanmôre praat...

Jesus in jou gesin (2) 2 Korintiers 5:16-18

Prediker: André Oosthuizen Verlede Sondag het ons gehoor dat Jesus deel moet wees van ons hele lewe. Vanmôre hoor ons Jesus met ons praat oor hoe ons ons ons kinders moet groot maak. Vers 12: “Ons prys onsself nie opnuut by julle aan nie. Ons gee julle juis eerder...

Leef gesond! 3 Johannes

Prediker: André Oosthuizen Johannes is ‘n ou man wanneer hy hierdie 3 briefies skryf. 2 en 3 Johannes het feitlik dieselfde boodskap. Julle moet by die waarheid bly en in liefde lewe. 3 Johannes word gerig aan sy vriend Gaius. So die beeld wat ons van hierdie 2...