Skokkende ondankbaarheid Luk 17: 11-19

Hierdie verhaal handel oor dankbaarheid. Dit handel oor dankbaarheid en ondankbaarheid. As ons vanoggend op ’n intermenslike vlak begin, dan is dit skokkend hoe vreeslik ondankbaar ons in ons verhoudings onderling kan optree. Al is ons van kleinstyd af die...

Die groot kameel en die te-klein oog van die naald. Luk 18:18-30

Om een of ander rede is daar die afgelope jaar of twee ’n refrein wat oor en oor herhaal word in ons eredienste. (En ek twyfel of dit die dominees se koppies is wat op een noot vasgehak het!) Dit is die refrein van vers 27: “Wat vir die mense onmoontlik is, is vir God...

1 Timoteus 4:6-16 ‘n Geestelike oefenprogram

Vers 8: “Om jou liggaam te oefen, het wel ’n bietjie waarde.” MAAR Vers 7: “Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe.” Ons almal weet oefening is goed vir ’n mens.  Dit laat jou beter voel, dit is goed vir jou hart en jou metabolisme.  Daar is al honderde...

Jou leë self se bakhand-staan by God. Lukas 18:9-14

Die Here is altyd besig met hervorming. Sy hervorming beteken dat hy mense innerlik verander om al meer aan die beeld van Christus gelyk te word (Moses se gesig begin blink, eks 34 en 2 Kor 3:18). Maar God se hervorming gebeur ook in strukture. So is die Here besig om...